Byeenkoms van die Suid-Afrikaanse Studentevereniging in Nederland op Dingaansdag, 16 Desember 1908 te Leiden. Name op die foto CollectieZuid-Afrika in beeld
Maquette van die gedenkteken van genl. C.R. de Wet op die Hoge Veluwe van agter gesien CollectieZuid-Afrika in beeld
Suid-Afrikaanse studente op die ruïne van die kasteel by Valkenburg, 1-3 Julie 1931 CollectieZuid-Afrika in beeld
Geboortehuis van pres. S.J.P. Kruger op die plaas Bulhoek, distrik Cradock, Kaapprovinsie CollectieZuid-Afrika in beeld