Jongmense as lede van die Ned. Geref. Kerk aangeneem in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal deur ds. Rosseau en dr. Murray, voor in die middel CollectieZuid-Afrika in beeld
Bewoners van die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg geniet 'n maaltyd in die veld CollectieZuid-Afrika in beeld