Kostuumontwerp voor Siemen Jongsma als Golaud uit Pelleas en Melisande (Claude Debussy) door Gerard Hordijk
'n Groot rotsblok en ander puin, in en by die rivier, tydens die bou van die oostekant van die tonnel, ca. 1892
Hendrik Voordewind, seun van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg op die perd, met die ander gesinslede voor die huis
C.W. Voordewind, dogter van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg, te perd voor die huis met ander gesinslede. Agter C.W. se kop hang biltong om droog te word
Kjeldahl-apparaat, vrugte- en navorsingstasie in die westelike provinsie: bepaling van totaal-stikstof in grondsoorte, messtowwe en ander organiese of plant-materiale