Villa "Dubochet" in Clarens, Switzerland waar pres. S.J.P. Kruger oorlede is - plus 'n beskrywing van Clarens
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg in woonkamer gefotografeer. Die fotograaf is in die spieël sigbaar