Het huis, Noordeinde WZ 9, Delft, waar de studenten Bloemhof en Paul Magato bij ds. Leendert van der Valk verbleven (1887 - 1890). De broers, zonen van hoofdkapitein van de Bafokeng van West-Transvaal, waren afkomstig uit Rustenburg. (Zie Zuid-Afrika, Jaargang 84, nr. 1, januari 2007)
Kostuumontwerp voor Willy Walden als Josephine Baker in het nummer De naakte waarheid uit 's Staat in de sterren geschreven
Villa "Dubochet" in Clarens, Switzerland waar pres. S.J.P. Kruger oorlede is - plus 'n beskrywing van Clarens
Windhoek, Suidwes-Afrika: Herero- en Damara-vroue in 'n fabriek waar hemde vir tuisgebruik gemaak word.
Natalse spoorweg - gesig op een van die uitgrawings waar 'n grondverskuiwing plaasgevind het. By een van die pilare staan mnr. J.A. Smink, distriks-ingenieur en oud-NZASM amptenaar
Gedeelte van die Natalse spoorweg by Pietermaritzburg waar 'n val van 1485 voet voorkom by 'n afstand van 11 myl
Ru-gemaalde asbes word in die menger in gekiep waar water en sement bygevoeg word. Dit is die eerste proses in die maak van plaat-asbes vir dak-materiaal
Plantetuin waar giftige plante gekweek word by die Suid-Afrikaanse Navorsingsinstituut op Onderstepoort, naby Pretoria.
Aansig van die hoof-fabriek van die K.W.V., waar veel van die wyn vir die Westelike Provinsie ingesamel word.
Gesig op 'n straat in Blok F (7), in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal, waar ds. van Belkum gewoon het.
Passagiers bij bushokje in Pretoria-Noord waar ultra-rechtse spreuk op staat: "Bevry (Barend) Strydom, OF!! ". (OF < uitroep erger).
Plaquette van die Kruger-monument by die huis "Oranjelust" in Utrecht, Nederland, waar pres. S.J.P. Kruger gewoon het