Forellenkwekerij te Vaassen, Nederland 1934. Foto: Alvorens de eitjes met hom worden gemengd, worden zij zorgvuldig gekeurd.
Van Riebeeckdag in Kaapstad, 6 April ?? Ds. A.G. du Toit lees die gebed van Van Riebeeck. Kaapse Stadsraad bring hulde met 'n groot krans. Regs is ds. Meiring, langs hom adv. W. Beyers LV
NZAV - Vergadering, ca. 1930. Ager die spreker se stoel: prof. J.W. Pont, naas hom dr. Mansvelt met die baard en H.J. Emous. Voor: dr. H.P.N. Muller met baardjie. Links: dr. W.J. Leyds
Sport op St. Helena - toutrek. Regs op die foto is kommdt. Wolmarans, 'n Engelse offisier kol. F.J.P. Evans, wnmde. goewerneur van St. Helena, regs van hom met die oorjas is kol. Schiel.