'n Groepie Nederlanders in Suid-Afrika, 1915. v.l.n.r.: J. de Klerk (onderwyser Oost-Eind Skool, Pretoria); mej. van der Ban, onderwyseres, mev. Vellema, mev. Klomp, eggenote van ds. W.J.S. Klomp, Th. Blok, onderwyser te Bloemfontein. Voor: 'n dogtertjie van die Klomps en 'n swart dogtertjie CollectieZuid-Afrika in beeld