Walvisbaai, Suidwes-Afrika. 'n Ovambo besig om ingemaakte vis in 'n fabriek te verpak. CollectieZuid-Afrika in beeld
Walvisbaai, Suidwes-Afrika. Masjinerie uit Duitsland vir Windhoek word afgelaai CollectieZuid-Afrika in beeld
Padmaakmasjinerie word inmekaar gesit aan die rand van die Namib-woestyn by Walvisbaai, Suidwes-Afrika CollectieZuid-Afrika in beeld