Jimmy Smith bring die boodskap van die 21000 Amerikaanse skoolseuns oor aan die staatsekretaris, mnr. Reitz voor die presidentswoning in Pretoria. CollectieZuid-Afrika in beeld
Nederlandse seuntjie aangetrek as 'n Transvaalse boer met 'n Rooikruis armband om sy arm CollectieZuid-Afrika in beeld
Vier broedervolke: Transvaal, OVS, Nederland en Belgiƫ. Buiteblad van die album opgedra aan pres. Kruger deur die Belgiese komitees. CollectieZuid-Afrika in beeld
Groep as boere aangeklede kinders met 'n foto van pres. Kruger in hulle midde CollectieZuid-Afrika in beeld
Nasionale parlementslede en die lede van die Vryheidsdeputasie, Februarie 1919 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die boeregeneraals by die skilderye wat geskenk is en toe verkoop en verloot is ten bate van die Suid-Afrikaanse volk, Augustus 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
Besoek van die boeregeneraals L. Botha, K. de la Rey te Bronbeek, Arnhem, Oltober 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
By die Suid-Afrikaanse gesant mnr. van Broekhuizen, gesant mnr. van der Loo, Oudschantz-Dentz op 17 Maart 1937, Amsterdam. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die Suid-Afrikaanse ambassadeur, prof. D.B. Bosman en mev. Bosman op besoek in Weesp, Augustus 1952 CollectieZuid-Afrika in beeld