Die Kaaps-Hollandse woonhuis op die plaas Rhone in die Westelike Provinsie CollectionSouth Africa in pictures
Kaaps-Hollandse woonhuis op die plaas Burgundy in die Westelike Provinsie CollectionSouth Africa in pictures
Vroeëre "Good Hope Hall", tot 1918 skouburg en konsertsaal, toe die staatsdrukkery en in 1937 kantoor van die Goewerneur-generaal. Langs die Goewerneurswoning aan die Stalplein geleë. CollectionSouth Africa in pictures
Nuwe gebou van die Jan van Riebeeck-Hoërskool, hoek van Kamp- en Kloofstraat, Kaapstad. 6 Mei 1932 CollectionSouth Africa in pictures
Gesig op Helderberg naby Stellenbosch, met die Rhodes-vrugteplaas op die voorgrond CollectionSouth Africa in pictures
Swartbergpas naby Oudtshoorn. ACHTERKANT: Kamp in die Transvaalse Bosveld CollectionSouth Africa in pictures
Rotshengel by Knysna. AGTERKANT: Rooibokke (Impalas) in die Krugerwildtuin CollectionSouth Africa in pictures