Sport op St. Helena - toutrek. Regs op die foto is kommdt. Wolmarans, 'n Engelse offisier kol. F.J.P. Evans, wnmde. goewerneur van St. Helena, regs van hom met die oorjas is kol. Schiel. CollectionSouth Africa in pictures
Von Braun, genl. P.A. Cronjé en ander boere krijgsgevangenes op St. Helena CollectionSouth Africa in pictures
Verhuising van tente in Deadwoodkamp, St. Helena, die klubhuis is regs agter CollectionSouth Africa in pictures
Tehuis vir krygsgevangenes, met 'n groepie krygsgevangenes van Charlie Taylor, op St. Helena CollectionSouth Africa in pictures