Von Braun, genl. P.A. Cronjé en ander boere krijgsgevangenes op St. Helena CollectieZuid-Afrika in beeld
Verhuising van tente in Deadwoodkamp, St. Helena, die klubhuis is regs agter CollectieZuid-Afrika in beeld
Tehuis vir krygsgevangenes, met 'n groepie krygsgevangenes van Charlie Taylor, op St. Helena CollectieZuid-Afrika in beeld
Sport op St. Helena - toutrek. Regs op die foto is kommdt. Wolmarans, 'n Engelse offisier kol. F.J.P. Evans, wnmde. goewerneur van St. Helena, regs van hom met die oorjas is kol. Schiel. CollectieZuid-Afrika in beeld