Die woonhuis van Andries Pretorius, ongeveer 8 km buite Pietermaritzburg [foto van ca. 1935] CollectieZuid-Afrika in beeld
Ossewa vervaardig deur die Ambagskool te Ficksburg OVS, in 1937 vir die Eeufeesviering van die Groot Trek CollectieZuid-Afrika in beeld
Retief-gedenkteken te Kerkenberg. Onthul op 16 Desember 1937 deur Dr. G.Preller CollectieZuid-Afrika in beeld
Nageslag en feesgangers in Voortrekkerdrag by die Retief-eeufeesviering in Dingaanstat, Februarie 1938 CollectieZuid-Afrika in beeld
Afrikaanse vroue in Voortrekkerdrag by die Eeufeesviering te Dingaanstat, Februarie l938 CollectieZuid-Afrika in beeld
Nageslag van Johanna van der Merwe, een van die twee oorlewende vroue van die moord van Bloukrans op 17 Februarie 1838. Foto geneem by die herbegrafenis van haar stoflike oorskot op Rouxville by die geleentheid van die besoek van die Ossewatrek 1938. Haar twee seuns Martinus Delport en Hendrik Delport sit derde en vierde van links voor. CollectieZuid-Afrika in beeld
Ossewa in Adderleystraat Kaapstad, 8 Augustus 1938, op die Pad van Suid-Afrika CollectieZuid-Afrika in beeld
Vernielde woonhuis na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Gesig op 'n magasyn vir die uitdeel van voedsel in die konsentrasiekamp te Merebank in Natal CollectieZuid-Afrika in beeld
E. Heldring, medestigter en lid van die bestuur van die Zuid-Afrikaanse Voorschotkas CollectieZuid-Afrika in beeld
Eerste ossewaens vertrek uit Kaapstad, Maandag 8 Augustus 1938, op die Pad van Suid-Afrika na die Voortrekkermonument in Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
Die Nederlandse konsul te Bloemfontein,mnr.N.N. van Rooyes met sy gesin in Voortrekkerdrag, Desember 1938 CollectieZuid-Afrika in beeld
Swartes by die legging van die eerste steen van die Voortrekkermonument te Pretoria, Desember 1938 CollectieZuid-Afrika in beeld
Jhr.Mr. F.Beelaerts van Blokland, dra die groete van Nederland oor by die legging van die eerste steen van die Voortrekkermonument op 16 Desember 1938 CollectieZuid-Afrika in beeld
Transvaalse ambulans. Dr. Huizinga en personeel te Modderspruit op 4 Desember 1899 CollectieZuid-Afrika in beeld