Britse soldate op wag by die krygsgevangenes voor Napoleon se huis, St. Helena CollectieZuid-Afrika in beeld
Sport op St. Helena - toutrek. Regs op die foto is kommdt. Wolmarans, 'n Engelse offisier kol. F.J.P. Evans, wnmde. goewerneur van St. Helena, regs van hom met die oorjas is kol. Schiel. CollectieZuid-Afrika in beeld
Plantegroei op St. Helena. Drinkplek vir die diere. Krygsgevangenes op parool vir 'n dag. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die kis waarin kommdt. A. Smorenburg probeer ontsnap het vanaf St. Helena CollectieZuid-Afrika in beeld
Kroningsdagviering van koning Edward VII op St. Helena op 8 Augustus 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld