Van Riebeeckdag, 6 April ?? Bestuurslede van die afdeling Kaapstad van die Algemene Nederlandse Verbond heg kranse aan die gedenkteken vas CollectieZuid-Afrika in beeld
Bestuur van die Johannesburgse afdeling van die Algemene Nederlandse Verbond, 1912 (Geen name by) CollectieZuid-Afrika in beeld
Gelukwensing aan koningin Wilhelmina met haar silwer regeringsjubileum van die bestuur van die Bloemfonteinse afdeling van die Algemene Nederlandse Verbond, 31 Mei 1923 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die Van Riebeeckherdenking te Kaapstad op 6 April ?? deur die Algemene Nederlandse Verbond. Die voorsitter mnr. J.L. Schoelen handig die gedrukte gebed en die Wilhelmus uit. CollectieZuid-Afrika in beeld