Deputasie van die Boererepublieke in St. Petersburg, Rusland, Augustus 1900. V.l.n.r.: dr.H.Muller, C.H.Wessels, A.Fischer, onbekend, dalk ds. Gillot?, A.D.W.Wolmarans, dr.W.J.Leyds. CollectieZuid-Afrika in beeld
Vernaamste staatsleiers en leërhoofde uit die Engels - Suid-Afrikaanse oorlog 1900. CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. S.J.P. Kruger wag op Pretoria stasie op die aankoms van dr. W.J. Leyds uit Europa, 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Aankoms van dr. W.J. Leyds, September 1896 te Pretoria. V.l.n.r. pres. S.J.P. Kruger, dr. W.J. Leyds, Schulte, hoofkommdt. van Polisie en genl. Cronjé CollectieZuid-Afrika in beeld
Paul Kruger, dr. W.J.Leyds met plaaslike amptenare van Johannesburg tydens die vlaginsident, 4 Maart 1890 CollectieZuid-Afrika in beeld
NZAV - Vergadering, ca. 1930. Ager die spreker se stoel: prof. J.W. Pont, naas hom dr. Mansvelt met die baard en H.J. Emous. Voor: dr. H.P.N. Muller met baardjie. Links: dr. W.J. Leyds CollectieZuid-Afrika in beeld
Deputasie van die Boererepublieke in Nederland in 1900. Voor v.l.n.r.: A.D.W. Wolmarans, A. Fischer, C.H. Wessels. Agter v.l.n.r.: Dr. W.J. Leyds, J.R. de Bruijn. CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. S.J.P. Kruger en dr. W.J. Leyds op die stoep van die president se huis in Pretoria kort voor die uitbreek van die oorlog in 1899 CollectieZuid-Afrika in beeld