Yskor-werke, Pretoria. Oop vuurhertoond in staal-installasie word gelaai CollectieZuid-Afrika in beeld
Gesmelte yster vloei uit 'n hoogoond in 'n warm metaal-gietpan, Yskorwerke, Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
Yskor-werke, Pretoria. Ingang tot die kooksoonde, met batteryskoorstene en opslagbunkers CollectieZuid-Afrika in beeld
Kooks op kookswerf, kooksoonde en neweprodukte-installasies, Yskorwerke, Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Lugfoto van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staal Korporasie se fabrieke in Pretoria. CollectieZuid-Afrika in beeld
Lugfoto van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalkorporasie se fabrieke in Pretoria. (Yskor) CollectieZuid-Afrika in beeld
Boonste deel van kooksoondbattery, kooksoonde en neweprodukte, Yskorwerke, Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld